Rikus Marais, winner of the Men's Body Transformation award

Rikus Marais


WENNER: MEN’S BODY TRANSFORMATION


Ek is Rikus Marais vanaf Randburg in Gauteng.

Voor die “challenge” was ek moeg, oorgewig en het glad nie goed gevoel in my eie vel nie. Ek het glad nie geëet in die dag nie en dan ‘n homp kos geëet net voor ek gaan slaap het.

Dit was tyd vir verandering. Ek is besig met my persoonlike “Start My Impossible” om weer in my trou “suit” in te pas.

Hoe het die challenge my leefstyl en “mindset” verander?

Die grootse “mindset”-verandering is om drie keer per dag klein porsies te eet. Ek het altyd gedink as jy ophou met eet en dan aktief is jy gewig sal verloor. Die teenoorgestelde het egter gebeur en ek het meer gewig opgetel. Die produkte is waarlik die eerste produk wat vir my gewerk het. Ek voel soos ‘n nuwe mens en glo my dit stop nie hier nie. Dis nou ‘n leefstyl.

Voor- & Na-foto’s

SHARE THIS PAGE ...

Posted in 2020.